Die verkeerde vrou

R285,00

Liela Oloffson het alles wat meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het? 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624093220

Number Of Pages

336

File Size

0.70 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

12-09-2022