Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ‘n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ‘n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld. Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. ‘n Gratis leesgids is beskikbaar.

Skooluitgawe: Donker Web
R285,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624093282 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.77 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 19-04-2022 |


![Rekenaars deel van jou lewe - Graad 12 - RTT 2e Uitgawe [ANNUAL e-boek]](https://img2.snapplify.com/a8414e8fd7cbd3c5d0491e3d252be2b3/studyoppdistr/9780639941219.jpg)
