’n Sonneblom vir elke dag

R250,00

Die wêreld het meer sonneblommense nodig – mense wat hulle koppe na die Son toe draai, mense wat meer soos Hy wil wees. Transformasie begin as ons ons deel begin doen en verantwoordelikheid aanvaar om ons negatiewe gedagtes bewustelik by die alomteenwoordige Son te vernuwe. Kom ons maak dit ons doel om elke dag ‘n rapsie meer na Jesus se voorbeeld van christenskap en menswees te lyk. Met hierdie 260 sonneblom dagstukkies nooi Susan jou uit na ‘n avontuur van sonsoek – al agter die Son aan. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322791

Number Of Pages
File Size

0.97 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2021