Simoelégri

R264,99

Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar, en jou enigste bron van hitte ‘n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld. Aangrypend. ‘n Hoogpunte in Fouché se oeuvre.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182454

Number Of Pages
File Size

0.40 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2021