Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde

R149,99

Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe . . . ‘n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181792

Number Of Pages
File Size

1.13 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-04-2021