‘n Tydjie terug is ’n merkwaardige vonds gemaak: ’n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is . . en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van die engele word die hoogtepunt van die jaarlikse gedenkopvoering in Welkom. Maar vanjaar, tydens die kleedrepetisie, word die hoofengel vermoor . . . en die koperplaatfoto het verdwyn! ’n Heerlik aweregse roman, sowel ryke verbeeldingsvlug as skerp satire.

Weerlose meganika
R325,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624091363 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.69 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-09-2020 |



