Stille waters

R285,00

Hanna, ’n dinamiese en suksesvolle personeelagent, lewe teen ’n vinnige pas. Sy’t haar eie besigheid, is gelukkig getroud en het twee kinders rondom wie sy haar besige lewe beplan. Maar toe sy een middag ná ’n blitsbesoek aan die winkels by die huis opdaag, stort haar hele kaartehuis ineen. Sal sy in die maande wat kom ooit weer haar kop kan lig?    “Hartverskeurend mooi.  ’n Aangrypende verhaal vir volwassenes sowel as tieners.” – Wilna Adriaanse

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798180610

Number Of Pages
File Size

0.70 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-09-2020