Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

R185,00

Kwaaikofski is ‘n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ‘n talent daarvoor. Gee hom ‘n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van ‘n vlieënde blou rubberkoei ontrafel en ‘n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780798179188

Number Of Pages

240

File Size

6.90 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2019