Die verevrou

R335,00

Liora word groot op ‘n volstruisplaas in Algerië. Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, ‘n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums. Maar onrus bou op in Algerië, en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. Ná jare in Parys kom Liora in die Klein-Karoo aan, op soek na haar oom Moshe. Haar lewe word opnuut omgedop, en weer, nes in haar jeug, lê daar ‘n grens voor haar wat sy moet oor.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798170512

Number Of Pages
File Size

0.87 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2019