Trompie Omnibus 7

R190,00

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser ‘n poets en Trompie skryf in vir ‘n kompetisie wat ‘n reis Kaap toe as prys aanbied.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798178655

Number Of Pages
File Size

0.83 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2018