Sewe dae by die Silbersteins

R315,00

Henry van Eeden is op ’n sewe-dag-besoek aan Welgevonden waar hy sy toekomstige bruid, Salome, gaan ontmoet. Maar voordat die ware gesig van die liefde vir hom ontbloot kan word moet hy sy insisiasieproses voltooi. Elke dag lewer bisarre ervarings op en saans moet Henry deur ‘n doolhof vreemde partytjies stoei – sy onskuld laat gaan en die goeie en bose in homself versoen, voordat hy sy beminde tegemoet kan gaan. Sewe dae by die Silbersteins word in 1964 met die Hertzogprys bekroon.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798178419

Number Of Pages
File Size

0.39 mb

Format

EPUB

Edition

3

Published

01-11-2018