In die buitenste ruimte

R206,00

Eugène Marais-prys (2007), Ingrid Jonker-prys (2007), Universiteit van Johannesburg-debuutprys (2007). In die buitenste ruimte handel oor gedigte wat o.a. inspeel op ‘n verblyf in Duitsland en die mooi komiekstrip-buiteblad van Karlien de Villiers vang iets van die vervreemding van die gedigte op. Die titel speel eweneens in op Jacques Derrida, die dekontruksie-filosoof, se siening van teks: dat daar geen buite-teks bestaan nie en elke gedig van Danie Marais praat met ‘n bekende popliedjie, herinnering, liefdesvers, motto sodat die vers inspeel, uitspeel op soveel assosiasies.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078210

Number Of Pages
File Size

0.32 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-12-2016