‘n Wêreld sonder grense

R264,99

’n Wêreld sonder grense is ’n bundel aaneenskakelende kortverhale, almal onderdele van ’n oorlogverhaal wat met seldsame ekonomie vertel word. Dit is ’n genadelose boek oor ’n brutale bosoorlog; oor ’n naamlose jong seun wat soldaat word deur ’n reeks inisiasies in geweld. Algaande word die veilige wêreld agtergelaat, totdat daar nog net die grense bestaan wat deur die grensloses vir hulself versin word.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078364

Number Of Pages
File Size

0.29 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-07-2016