Sirkus

R285,00

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met ‘n ultimatum. In Berlyn leer sy oorleef. Dis waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Hier, weg van alles wat bekend is, leer Adriana dat mens oor alles kan onderhandel, ook jou onskuld. ?Sirkus? is Venter se vyfde roman – haar beste nog.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798174428

Number Of Pages

360

File Size

0.78 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

22-02-2017