Louisa du Toit Omnibus 10

R285,00

In Mense van die môre herleef Bina se liefde vir Dawid, die seun van oom Kola wat haar grootgemaak het, toe Dawid met sy vrou en kind uit die Kaap terugkeer. ’n Jong predikant word Bina se vertroueling. In Maak brand die lampe het Ester Hartman se nuwe baas, Denis Dalton, se meisie hom verlaat en hy bied vir Ester sy woonstel aan. En in Een lang winter kry Elise Tredoux met alle soorte ouers en voodge te doen by die musieklesse wat sy aanbied – insluitende die moeilike Robin Hendriks.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624077305

Number Of Pages

512

File Size

1.12 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2016