Die despoot van Duiwelskloof

R116,00

In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marista Minnaar haar ongelukkige verlede as mannekyn deur vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huishou. Michael is ’n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan ’n rolstoel, word Marista se bondgenoot en vertroueling.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624075363

File Size

0.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2015