Vry-

R275,00

Die titel van Gibson se vyfde bundel verwys na die Vrystaatse ruimte waarin die digter grootgeword het en steeds woon, maar dit dui ook op die ontglippende aard van betekenis, selfs te midde van die alledaagse ervaring van die gesinslewe, die spreker se lewe as mediese dokter en sy jeugherinneringe. Soos in Gibson se vorige bundels is daar gedigte wat intense intellektuele betrokkenheid eis voor dit die leser ryklik beloon, maar daar is ook heelwat gedigte wat onmiddellik tref, en liefdesgedigte wat kers vashou by die beste in Afrikaans.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798170543

Number Of Pages
File Size

0.38 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-07-2015