Vrou van formaat

R116,00

In Vrou van formaat is die hoofkarakter, Danika, vies vir mans: ’n vrou moet mos mediamodelmooi wees,of sy is niks in hul oë nie.Van kleins af stry sy teen dié onregverdigheid. En sedert daardie traumatiese aand in Frankryk, het “mooi” vir haar finaal ’n vloekwoord geword!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798165525

Number Of Pages
File Size

4.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-08-2013