Uur van die Sewester

R116,00

Uur van die Sewester is ’n spannende verhaal wat in die Oos-Vrystaatse berge afspeel. Clara is terug op die plaas na haar verblyf in Italië en dis eers wanneer ’n ou jeugvriend, Alfons Minnaar, een aand gewond by die voordeur opdaag en vra dat sy sy teenwoordigheid geheim hou dat sy agterkom dat daar vreemde dinge aan die gang is in die berge. Mense praat van dwelm- en wapensmokkelary . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798159562

Number Of Pages
File Size

0.77 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

02-05-2013