Speurhond Willem en die diamantdiewe

R175,00

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indiese Oseaan, op ’n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie en na New York, waar hulle ’n bende moes aankeer wat bekendes se skoothondjies ontvoer.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624068914

Number Of Pages

120

File Size

6.09 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-08-2014