Speurhond Willem en die seerowers

R175,00

Adriaan se ma wen ’n reis op ’n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam – versteek in Adriaan se drasak. Toe seerowers die skip naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat tot die redding kom.  Op die koop toe gaan soek Willem en Adriaan ‘n versteekte skat op die piepklein eilandjie, Tromelin.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624053767

Number Of Pages
File Size

2.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-05-2011