Sondebok

R285,00

Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As ’n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om ’n aanval op ’n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na ’n skokkende ontdekking – ’n nuwe leidraad oor die verdwyning van ’n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede. Die derde boek in Irma Venter se gewilde S-reeks.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798167390

Number Of Pages

384

File Size

1.11 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2014