Skrapnel

R285,00

Die tweede boek in Venter se S-reeks. Alex Derksen verdwyn terwyl hy ’n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sarah, Alex se kuberkraker-vriendin, volg Ranna Abramson se spoor na Indië, waar sy skuil van die gereg. Volgens Sarah is Ranna die enigste een wat Alex kan help. Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe lê die leidraad om ’n lank vergete misdaad op te los, maar sal sy dit herken as sy nie eens weet waarna sy soek nie?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798162579

Number Of Pages

352

File Size

1.74 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-06-2013