Skynglans van die maan

R116,00

In Skynglans van die maan is Deidre Retief toegespits op die hoë, suiwer noot. Maar dan versplinter die rou wanklanke soos fyn skerfies glas in haar keel… Pynliker nog is die eggo van Neil Maritz se voorspelling: Hardloop maar agter die skynglans van die maan aan – dis bar en bitter eensaam daar. Kan die blaasvlam van die lewe die splinters van haar hart weer aanmekaarsmelt?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624074793

File Size

0.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2015