Skat van onheil

R116,00

In Skat van onheil land die Franse edelmeisie Véronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van Sévigné. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. ʼn Spaanse seekaptein, Don Diego Fernandez, help haar om na haar vader te soek.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624074892

File Size

0.43 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2015