Sag ruis die nagwind

R116,00

Miljoenêrsdogter Alta van Eden besluit om ʼn verpleegster te word ná haar pa in ʼn ernstige motorongeluk betrokke was. Wanneer sy oom Petrus Conradie op Saaiplaas gaan verpleeg, leer sy ook sy kinders ken – en dít is nie altyd aangenaam nie. En oom Petrus se testament bevat ʼn eienaardige bepaling wat vir Alta baie pyn, maar ook uiteindelik ongekende vreugde meebring.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624074090

File Size

0.60 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-03-2015