Pruimtwak en skaduboksers

R300,00

Hoe hou ’n mens kop in die 21ste-eeuse virtuele warboel? In hierdie versameling rubrieke, essays en heildronke tuur die bekroonde digter en joernalis Danie Marais diep in die braaivleisvuur van ’n waansinnige wêreld. En hy wonder met speelse erns en entoesiasme wat geword het van rock ’n’ roll en sy generasie X. Hy mik hoog, hy buk laag, en hy dink weer: oor boeke, oor flieks, oor Springsteen, Darth Vader, die Stones, die Simpsons, en oor randfigure – van die Anglo-Boereoorlog se agterryers tot The Big Lebowski en Peter Blum. Genoeg om jou met ’n verwonderde glimlag te laat.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624073284

Number Of Pages
File Size

1.00 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-02-2015