Persomi

R345,00

Boelie is mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind en haar biologiese pa is onbekend. Maar ’n baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen hulle . . . Tog hou iets Pérsomi terug. Waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as jong prokureur inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwings in die hof te beveg, bring dit haar in konflik met die gemeenskap – én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: Wie is Pérsomi se pa?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624050926

Number Of Pages

512

File Size

1.18 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-09-2010