Noudat slapende honde

R255,00

Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie.  Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wêreld waarin sy haar bevind – dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie . . . Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel – sy is ‘n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans. ‘n Vonds.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795703621

Number Of Pages

48

File Size

0.21 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

21-06-2011