Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe iemand vermoor word en hy op pratende muise en vlieënde vullisblikke moet staatmaak om hom van hordes seuns-vretende rotte te red. ’n Lekker avontuurverhaal met skerp dialoog, fyn humor en interessante, menslike, sowel as fantasiekarakters. Dit is een van daardie boeke wat jou met die eerste ragraaf intrek en nie los voordat jy klaar gelees het nie.

Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam
R220,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798153034 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.83 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-04-2011 |



