Alzheimers-lyer Utte Reuter dink terug aan die liefde en die aard van haar lewe. Aan die swaels en walvisse en Tierkop, die lindeboom in die agtertuin van haar Leipzig-huis . . . Sy dink aan Christiaan en haar seuns. En aan Felix wat altyd maar agter ’n venster vir haar staan en wag . . .

Lig wankelend
R240,01
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780795800207 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.55 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 28-04-2011 |



