Buyi kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ’n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook dié in hy hart, verwerk?

Leeus met letsels
R220,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798157841 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.36 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 20-09-2012 |



