Klassiek reeks: Hierdie lewe

R325,00

In Hierdie lewehet Karel Schoeman weer eens die Suid-Afrikaanse verlede as tema vir ’n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, ’n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het. In die verhaal van vier generasies van ’n enkele blanke boeregesin oor ’n tydperk van bykans ’n honderd jaar word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek is.Hierdie lewe was die eerste van drie romans in die skrywer se reeks Stemme. Dit word gevolg deur Die uur van die engel en Verliesfontein.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798157919

Number Of Pages
File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-06-2003