‘n Jong, pasgeskeide vrou begin diamante delf in die ou Wes-Transvaal om die pot aan die kook te hou. Skaars het Linda Louw haar voete gevind, of sy ontdek die skadukant van die diamantbedryf: ‘n wêreld van smokkelary, geheimhouding en bruin koeverte vol kontant. Gierigheid dreig selfs om haar eie familie te verskeur. Sy leer baie gou die diamantbedryf is nie vir sissies nie.

Duiwelsklip
R225,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624054184 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.62 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 10-08-2012 |



