Die Waterding

R149,99

Dit is weer vakansie op Bloubaai. Maar dié sorgvrye tydjie loop ontsettend verkeerd vir Stefan en Lana – en hulle moet baie vinnig antwoorde op ’n paar tergende vrae vind. Wat steek die vervalle ou houthuis aan die voet van die krans weg? Wat het die vrou op die strand so bang gemaak? Wat is die geheimsinnige Bart se rol in die gebeure? En wat is die raaisel van die Ding?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798156929

Number Of Pages
File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-03-2012