Die laaste Afrikanerleiers

R420,00

Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weĆ« van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk. Hy probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik) maar om te verklaar. Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so ‘n onderdrukkende stelsel kon handhaaf?Rolspelers in die apartheids-regering het vir die eerste keer inligting gedeel vir hierdie boek. Dit gee dus totaal nuwe insigte op die binnewerkinge van die regering tydens apartheid.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058380

Number Of Pages
File Size

2.28 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

16-10-2012