Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is ’n lang, lang tyd. Emmie is ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy ’n dwelmhandelaar . . . En voor sy haar oë kan uitvee word haar eie lewe ’n maalkolk van leuens, verraad, en uiteindelik moord. Tot ’n beskermengel op haar pad verskyn.

Die besoeker
R325,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780795703362 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.60 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-09-2011 |



