’n Afgetrede navorser sweer wraak nadat sy buurman twee reusagtige bome tussen hul erwe laat afkap. Terselfdertyd kom ’n Johannesburgse misdaadverslaggewer op die spoor van die berugte Sirkelman, ’n graffiti-kunstenaar wat Da Vinci se Vitruviaanse Man op geheimsinnige wyse op stadsmure aanbring. Die spoor lei uiteindelik na ’n bouval in Hillbrow . . . maar wat het ’n magdom verstrengelde stories en raaisels werklik met mekaar gemeen? ’n Verhaal oor monsterbome, scammers, sonde met die bure, donker perde – en die absurde.

Boomkastele
R264,99
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780798167680 |
| Number Of Pages | 320 |
| File Size | 1.80 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-04-2015 |



