The Answer Series Graad 12 LEWENSWETENSKAPPE DEEL 2 3in1 KABV Studiegids

R125,01

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 2 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel II (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:

  • Lewe op die Molekulęre, Sellulęre en Weefselvlak
  • Diversiteit, Verandering en Kontinuďteit
  • Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
  • Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.

    Authors

    , , ,

    Language

    Publisher

    ISBN

    1Y9781928354543

    Number Of Pages

    253

    File Size

    26.71 mb

    Format

    PDF

    Edition

    2

    Published

    18-01-2019