Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel I (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:
Sleutelkenmerke:
Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.


![Rekenaars deel van jou lewe - Graad 12 - RTT 2e Uitgawe [ANNUAL e-boek]](https://img2.snapplify.com/a8414e8fd7cbd3c5d0491e3d252be2b3/studyoppdistr/9780639941219.jpg)

