Gelukkige jy… VIVA REKENINGKUNDE GRAAD 10 sal jou help om … ? rekeningkundige vaardighede en talente te ontwikkel wat jy kan bemark ? jou entrepreneursgees en -denke te ontwikkel ? probleemoplossingstegnieke op alledaagse situasies toe te pas ? ingeligte besluite en keuses te maak ? kritiese en kreatiewe denke te gebruik om holisties te ontwikkel ? te beplan hoe om jou werk in die beskikbare tyd in te pas.

Viva Rekeningkunde 10 OG
R103,57
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781430726180 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 6.31 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |



